ABRSM 2017-18 Piano Pieces Gr5Descripción completa
Full description
ABRSM 2017-18 Piano Pieces Gr5Full description
prepa labo circuitosFull description
ABRSM 2017-18 Piano Pieces Gr5Description complète
ABRSM 2017-18 Piano Pieces Gr5
ABRSM 2017-18 Piano Pieces Gr5
ABRSM 2017-18 Piano Pieces Gr5Descrição completa
Graad 5: Voegwoorde Waarvoor word voegwoorde gebruik ?
Voegwoorde word gebruik om 2 of meer sinne te verbind sodat dit 1 lang sin maak Daar is 3 groepe voegwoorde
Elke groep voegwoorde het hulle eie reëls. Kom ons kyk na Groep 1: Groep 1:
Bv: Ons oefen sokker Ons leer vir die toets. (en) Ons oefen sokker, en leer vir die toets. Wat het gebeur?
Die punt word n komma
Die 2de sin se hoofletter word ‘n klein letter.
Die voegwoord word in die middle na die komma gesit
Die woordorde verander nie.
Kom ons probeer die volgende sinne verbind met die voegwoorde in hakies. 1. Die vrou koop ‘n vliegtuigkaartjie. Sy moet Engeland toe vlieg. (want) 2. Die ou man lees koerant. Hy rook sy s y pyp.(en) 3. Sy hou nie van pampoen nie. Sy hou van spinasie.(maar) 4. Die motorkan nie ry nie. Sy wiel is pap.(want) 5. Die vrou maak die huis skoon. Haar familie kom kuier.(want) 6. Die kind is klein. Sy is slim.(maar) Graad 5: Voorbereide lees.
Lees die onderstaande gedeelte. Jy moet dan die leesstuk kom voorlees vir punte in die klas. Ons het vanoggend in Wellington aangekom. Dit is ‘n groot stad. Ons woon naby die see in ‘n woonstel. Die mense is baie vriendelik, maar ek mis vir jou, Tony en Pieter. ‘n Mens maak nie so maklik nuwe vriende nie. My ma en pa gaan oor drie dae begin werk en dan moet ek skool toe gaan. On s moet nog uitvind waar die skool is. In Suid-Afrika is dit nou die begin van die nuwe skooljaar. Hier is die helfte van die skooljaar reeds verby. In Nieu-Seeland eindig die skooljaar in Junie en die nuwe skooljaar begin in Augustus. Ek gaan baie agter wees met my werk. Ek sal jou later meer vertel. Skryf asseblief vir my. Groete Johan. Graad 5: Voorbereide lees. Lees die onderstaande gedeelte. Jy moet dan die leesstuk kom voorlees vir punte in die klas. Ons het vanoggend in Wellington aangekom. Dit is ‘n groot stad. Ons woon naby die see in ‘n woonstel. Die mense is baie vriendelik, maar ek mis vir jou, Tony en Pieter. ‘n Mens maak nie so maklik nuwe vriende nie. My ma en pa gaan oor drie dae begin werk en dan moet ek skool toe gaan. On s moet nog uitvind waar die skool is. In Suid-Afrika is dit nou die begin van die nuwe skooljaar. Hier is die helfte van die skooljaar reeds verby. In Nieu-Seeland eindig die skooljaar in Junie en die nuwe skooljaar begin in Augustus. Ek gaan baie agter wees met my werk. Ek sal jou later meer vertel. Skryf asseblief vir my. Groete Johan.
Graad 5: Tyd : Onthou jy nog die volgende:
Twee-uur Agtuur Nege-uur
Twaalfuur Half drie Kwart voor sewe
Kom ons probeer nou die tyd op elke horlosie lees en dan skryf ons dit in woorde.
Graad 5 Ontkenning Byvoorbeeld:
Die meisie gooi die bal. Die meisie gooi nie die bal nie. of Nee, die meisie gooi nie die bal nie.
Kom ons skryf die volgende sinne in die ontkenning.
1. Sy skryf op die bord. 2. Die seun klim in die boom. 3. Baba slaap op die bed. 4. Pa skryf ‘n brief aan Koos. 5. Tom seil sy boot op die dam. 6. Sus gee vir haar vriend ‘n soen. 7. Petro sit die melk in die yskas. 8. Siphon trek sy skoene uit. 9. Niel maak die bad skoon. 1. ____________________________________________________ 2. Nee, ________________________________________________ 3. Nee, ________________________________________________ 4. ____________________________________________________ 5. ____________________________________________________ 6. ____________________________________________________ 7. Nee, ________________________________________________ 8. ____________________________________________________ 9. Nee, ________________________________________________
Voornaamwoorde Dit is die woorde wat ons gebruik as ons nie iemand se naam ken nie of nie hulle name wil gebruik nie. Jy / ek / hy / haar / dit / ons / syne Hulle / julle / ons s’n / jou /hulle s’n sy
Voltooi die sinne met behulp van die voornaamwoorde in die blok: Hulle het ‘n motor. Die motor is ________
Sy borsel _____ tande. Toe die potlood val, het Sdu _____ opgetel. Ons hou baie van _____ huis. Piet en Frik wou graag by ______ vriende gaan speel. Ek hou van Jan. ____ is my vriend. Julle moet _____ klere aantrek. ____ het my eie boek gelees. Ons het ‘n kat. Die kat is _____.
Jy moet _____ klere aantrek. ____ het haar eie werk gedoen. Hy het n borsel. Die borsel is _____ Ek het _____ skottelgoed gewas. _____ moet jou eie mes gebruik.
Byvoelike naamwoorde: ‘n Byvoelike naamwoord(adjective) beskryf die selfstandige naamwoord(noun). Die volgende woorde is byvoelike naamwoorde:
pragtige
goeie
versigtig
aandagtig
groen
gladde
interessante vlot regop lifelike
Kom ons pas die woorde in sinne …….
‘n mooi meisie -
_____________
Ry mooi
-
_____________
Hy lees al mooi -
_____________
Mooi maniere -
_____________
Trappe van vergelyking:
Voltooi die volgende trappe van vergelyking. Duur Lekker Swaar maer Vul die regte vorm van die word in hakies in. 1. Piet is (slim) as Jan, maar Gert is die (slim) _____________________________________________________ 2. Die dogter is (stil) as die seuns, maar die babas is die (stil). _____________________________________________________ 3. Die leeu is (swak) as die olifant, maar die hond is die (swak). _____________________________________________________ 4. Die perd is (mak) as die tier, maar die kat is die (mak). _____________________________________________________ 5. Die aap is (dom) as die hoender, maar die kalkoen is die (dom). _____________________________________________________,,