Die 28 Dae Eetplan
Ontbyt: Graankos & 2% Melk Middagete: Hoender & 1 Groente Aandete: Sop, 1 Toast & Kaas
Ontbyt: Joghurt & 1 Vrug Middagete: Vis & Slaai/Groente Aandete: 1 Groente
Ontbyt: Graankos & 2% Melk Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente Aandete: 2 Eiers & 1 Toast
Ontbyt: Graankos & 2% Melk Middagete: 1 Groente Aandete: Pasta & Tamatie&Uie Tamatie&Uie
Ontbyt: Droë Vrugte Middagete: Vis Vis & Slaai/Groente Aandete: 2 Eiers Eiers & Tamatie&Uie
Ontbyt: Joghurt & 1 Vrug Ontbyt: Graankos & 2% Melk Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente Middagete: Pasta Pasta & Tamatie&Uie Aandete: 3 Vrugte Vrugte Aandete: 1 Vrug, Vrug, 6 Provitas Provitas & Kaas
Ontbyt: Droë Vrugte Ontbyt: Graankos & 2% Melk Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente Middagete: Hoender & Slaai/Groente Aandete: Sop, 1 Toast & Marmite Marmite Aandete: 2 Eiers, 1 Toast & Tamatie Tamatie
Ontbyt: Graankos & 2% Melk Middagete: Sop, 4 Provitas & Kaas Aandete: 1 Groente Groente
Ontbyt: Joghurt & 1 Vrug Middagete: Vis & Slaai/Groente Aandete: 3 Vrugte Vrugte
Ontbyt: Droë Vrugte Ontbyt: 1 Toast & Tamatie Middagete: Hoender & Slaai/Groente Middagete: Komkommer & Wortels Aandete: Joghurt & 2 Vrugte Vrugte Aandete: Sop, 1 Toast & Kaas
Ontbyt: Joghurt & 1 Vrug Middagete: Tuna Slaai Aandete: 3 Vrugte
Ontbyt: Droë Vrugte Middagete: Vrugteslaai Aandete: Rooivleis Rooivleis & Groente Groente
Ontbyt: Graankos & 2% Melk Middagete: Tuna Slaai Aandete: Vrugteslaai Vrugteslaai
Ontbyt: Droë Vrugte Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente Aandete: Sop, 1 Toast & Kaas
Ontbyt: 1 Toast & Tamatie Middagete: 2 Eiers & Sampioene Aandete: Vrugteslaai Vrugteslaai
Ontbyt: Graankos & 2% Melk Middagete: Hoender & Slaai/Groente Aandete: 1 Vrug, Vrug, 1 Toast & Kaas
Ontbyt: Droë Vrugte Middagete: 2 Eiers & Sampioene Aandete: Vrugteslaai Vrugteslaai
Ontbyt: Joghurt & 1 Vrug Middagete: Rooivleis & Groente Aandete: 1 Vrug, 6 Provitas Provitas & Kaas
Ontbyt: Vrugte Middagete: Vrugteslaai & Joghurt Aandete: Vrugte Vrugte
Ontbyt: Graankos & 2% Melk Ontbyt: 1 Eier, 1 Toast & Tamatie Middagete: Hoender & Slaai/Groente Middagete: Pasta Pasta & Tamatie&Uie Aandete: Sampioene & Blaarslaai Blaarslaai Aandete: Sop, 1 Toast & Marmite Marmite
Ontbyt: Droë Vrugte Middagete: Gemengde Groente Aandete: Vrugte
Ontbyt: Joghurt & 1 Vrug Middagete: Vis & Slaai/Groente Aandete: 1 Groente Groente
Ontbyt: Droë Vrugte Ontbyt: Graankos & 2% Melk Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente Middagete: Hoender & Slaai/Groente Aandete: Sop, 1 Toast & Marmite Aandete: 2 Eiers, Eiers, Tamatie Tamatie & 1 Toast Toast
RIGLYNE ETENSTYE Dit word aanbeveel om 5 ure tussen maaltye te laat. Ontbyt: 07h00 – 08h00 (nie later as 1 uur na jy wakker skrik nie) Middagete: 12h-00 – 14h00 Aandete: 18h00 – 20h00
ALGEMEEN Drink baie water (8-10 glase per dag) Geen peusel of tussen happies word toegelaat nie Moenie maaltye omruil nie Moenie kroek of bestanddele uitlaat/vervang nie
VROUE PORSIE Elke maaltyd (die hele maaltyd) moet pas in ‘n bakkie van 450ml MANS PORSIE Mans eet ongeveer dubbel as vrouens Elke maaltyd (die hele maalt yd) moet pas in ‘n bakkie van 600700ml
PAP Toelaatbaar: Enige graankos (“cereal”) en hawermout (“oats”) bv. Weetbix (2-3), Corn Flakes, Jungle Oats, All Bran Flakes, Special K Verbode: Pap met vrugte, muesli, pap met sjokolade/suiker bedekking
MELK Net genoeg om jou pak toe te maak, en jou koffie/tee te maak Toelaatbaar: 2% Melk, Vetvrye melk Verbode: Volroom melk
HOENDER Porsie: Grootte en dikte van jou eie handpalm (vir mans en vroue) Toelaatbaar: Borsstukke word aanbeveel Ontoelaatbaar: Vel, deeg, krummels
VIS Porsie: Grootte en dikte van jou eie handpalm (vir mans en vroue) Toelaatbaar: Stokvis word aanbeveel Ontoelaatbaar: Seekos, deeg, krummels
ROOIVLEIS Porsie: Grootte en dikte van jou eie handpalm (vir mans en vroue), vet afgesny Toelaatbaar: Beesvleis, skaapvleis, steak, maalvleis (ekstra maer), volstruis, wildsvleis Ontoelaatbaar: Varkvleis, organe, marinade
ROOSTERBROOD Toelaatbaar: Enige wit, bruin of volgraan brood Ontoelaatbaar: Brood met vrugte, joghurt, stroop of sade
2 Snye “Low GI” brood mag ge ëet word waar die dieet 1 sny noem Brood moet altyd gerooster word
SOP Cup a Soup LITE (enige geur) VRUGTE Toelaatbaar: Alle vrugte, met die volgende beperkinge:
Piesang – 1 per ete, 2 per dag, 4 per week Druiwe – 10 tot 15 korrels Lichi’s – 10 Aarbeie – 5 Klein OF 3 groot
GROENTE Toelaatbaar: Alle groente, met die volg ende beperkinge: Aartappel slegs wanneer dieet dit noem Avokadopeer – 1 as groentesoort, ½ in slaai, 2 per week Ontoelaatbaar: Mielies, ertjies, patats, peulgroente (behalwe groenbone)
DROË VRUGTE
Toelaatbaar: Pruime, perskes, appels, appelkose, pere Alternatief: 2 Appels gestoom met kaneel
JOGHURT Porsie: 175ml per ete Toelaatbaar: Enige lae vet joghurt Ontoelaatbaar: Volroom, dubbelroom
KAAS Porsie: Net genoeg om jou brood/Provita te bedek Toelaatbaar: Wit kaas bv. Wit cheddar, Edam, Tussers, Mozzarella Ontoelaatbaar: Sagte kase, feta kaas
PASTA
Porsie: ½ Van jou EIE bakkie rou pasta Ontoelaatbaar: 2Min Noodles
GEURMIDDELS Toelaatbaar: Alle vars of gedroogte speserye en kruie Spray n Cook (enige geur) Weigh Less slaaisous slegs saam met tunaslaai Suurlemoensap, Balsamiese asyn, Worcestershire sous & Tabasco Ontoelaatbaar: Olie, vet, botter, suiker, smeer
DRANKIES Daaglikse maksimum: 2k Koffie/Tee en 5k Groentee Toelaatbaar: Koffie, tee (melk toelaatbaar, geen suiker), Flat Tummy water, Apple Cinnamon water, Ongegeurde minerale water (Still ), Gewone kraanwater Ontoelaatbaar: Koeldrank, sap, gegeurde water, alkoholiese drankies, sparkling water, suiker saam met koffie/tee
Indien jy ekstra hulpmiddels benodig, kyk gerus na die produkte wat ons beskikbaar het: Bestel direk op ons webblad by www.die28daeeetplan.co.za of stuur ‘n epos na
[email protected]
Resepteboek
Sleutelring
Beskrywing 'n Versameling van 80+ resepte wat op die eetplan gebaseer is. Die resepte is smaaklik genoeg sodat die hele gesin dit kan geniet, nie net die lede wat op die plan is nie. Sagteband. A5 Grootte. (Let wel: Hierdie is 'n resepteboek, nie 'n dieetboek nie.)
Beskrywing Daaglikse dieet spyskaart op kaartjies in sleutelring vir gemak. Kom goed te pas wanneer jy inkopies doen en moet onthou wat om te koop; of as jy jou etes vooruit wil beplan en die spyskaart altyd byderhand wil he.
Prys R180
Prys R65
A3 Yskaskaart
Kombo 3
Beskrywing Hierdie A3 grootte yskas kaart is die perfekte manier om tred te hou van jou vordering op die dieet. Elke dag se spyskaart sowel as al die weeg dae is duidelik op die kaart aangedui. Die gerieflike plastiek bedekking maak dit moontlik om jou rondte-nommer sowel as gewig lesings met 'n v eselpunt pen in te vul, en dan aan die einde van die maand uit te wis om die kaart vir jou volgende rondte te gebruik!
Beskrywing Kry 'n Resepteboek, Sleutelring en Yskaskaart plus halfprys koerier in hierdie spesiale kombo pakket. Prys R400
Prys R100
Hierdie pryse is geldig vir 2017. Pryse kan verander sonder enige kennisgewing. Sien asseblief ons webtuiste vir huidige pryse, spesiale kombo pakkette en promosionele aanbiedinge.