Raids were conducted on seven Job Consultancy Firms by CCB F&M squad and a big FAKE job experience/fake project experience/fake training certificates scam was unearthed.
Full description
Full description
Deskripsi lengkap
Descrição completa
PATRONES DE CERTIFICACIONDescripción completa
kvpy
parrilla del 28/08/10Descripción completa
Full description
Temario del curso de RCP básica y avanzada en adultos del grupo paradigma/aula DAEDescripción completa
biomaterial KGFull description
essay ref
Natural waxes used in cosmetics.
PATTERNFull description
aspek perpajakan agen LPG 3 kgFull description
Guía de trabajo en aula, para profundizar en comprensión lectora con texto "Ámbar en cuarto y sin su amigo", sugerido para 4° básicoDescripción completa
Text Book
Descripción completa
Verloor 10 kg in 28 dae (Maar jy moet nie verneuk nie) Let wel: DRINK BAIE WATER (8 – 10 GLASE PER DAG) Dit verhoog jou metabolisme Dit help selluliet wegwas Dit help vir die honger Dit maak jou vel mooi • • • •
Twee koppies tee/koffie met 2% melk sonder suiker is toegelaat Hoeveelheid van `n maaltyd = 1 middelmatige poedingbakkie vol Stap elke dag vinnig vir ½ uur WEEK 1
DATUM: _________________
DAG 1 - ___________________ _________________________________ _______________ _ O M A
– Graankos met 2% melk (geen suiker) (Yogurt) – Hoender (sonder vel) met 1 groente – Sop Sop (dun (dun,, nie nie room room nie nie bv. bv. Cup Cup of of soup soup)) of of 2 vrug vrugte te (tam (tamat atie) ie) en 2 sny sny droe droe roosterbrood en kaas
DAG 2 - ___________________ _________________________________ _______________ _ O M A
– Gestoofde vrugte – Vis en slaai / groente – 2 gekookte eiers of omelet met uie en tamatiesmoor tamatiesmoor (gebruik spray `n kook)
DAG 3 - ___________________ _________________________________ _______________ _ O M A
DAG 4 - ___________________ _________________________________ _______________ _ WEEG JOU – JY MOES NOU 1 KG VERLOOR HET!!! O M A
DATUM: _________________ _________________
– Gaankos met 2% melk (geen suiker) – Pasta met Tamatie en uiesmoor – 6 Provitas en kaas met 1 vrug
DAG 5 - ___________________ _________________________________ _______________ _ O M A
– Yogurt en 1 vrug – Vis en slaai / groente – 1 Groente alleenlik
DAG 6 - ___________________ _________________________________ _______________ _ O M A
– Gestoofde vrugte – 1 Aartappel en 1 groente – Sop, 1 sny roosterbrood met marmite (sonder smeer)
DAG 7 - __________________________________ O M A
– Graankos met 2% melk – Hoender met slaai / groente – 2 Gekookte eiers of omelet met tamatie en 1 sny roosterbrood (skoon)
WEEK 2 DAG 8 - __________________________________ O M A
– Yogurt en 1 vrug – Tuna slaai (met Weigh Less slaaisous) – 3 Vrugte
DAG 9 - __________________________________ WEEG JOU – JY MOES NOU 3 ½ KG VERLOOR HET O M A
DATUM: _________________
– Graankos met 2 % melk – 1 Aartappel met groente – 2 Eiers : omelet/ roer/ gekook, en roosterbrood (geen smeer)
DAG 10 - __________________________________ O M A
– Graankos met 2% melk – dun sop (Cup of Soup) 4 provitas en kaas – 1 Groente
DAG 11 - __________________________________ O M A
– Yogurt en 1 vrug – Vis en slaai / groente – 3 Vrugtes
DAG 12 - __________________________________ WEEG JOU , JY MOES NOU 4 ½ KG VEERLOOR HET O M A
– Gestoofde vrugte – Vrugte – Rooivleis/ Vis en groente
DAG 13 - __________________________________ O M A
– Graankos met 2% melk – Slegs 1 groente – Pasta met dun sous (tamatie & uiesmoor)
DAG 14 - __________________________________ O M A
– Gestoofde vrugte – Hoender en groente/slaai – Yogurt en 2 vrugte
DATUM: _________________
WEEK 3 DAG 15 - __________________________________ O M A
– Roosterbrood en tamatie – Slegs komkommer en wortels – Sop, 1 sny roosterbrood en kaas
DAG 16 - __________________________________ WEEG JOU, JY MOES NOU 6 KG VERLOOR HET O M A
DATUM: _________________
– Graankos met 2% melk – Tunaslaai – Vrugte
DAG 17 - __________________________________ O M A
– Gestoofde vrugte – 1 Aartappel en 1 groente – Sop, roosterbrood en kaas
DAG 18 - __________________________________ O M A
– 1 Sny Roosterbrood en tamatie – 2 Eiers (roer / omelet/ gekook) en sampioene – Vrugte
DAG 19 - __________________________________ WEEG JOU JY MOES NOU 7 KG VERLOOR HET O M A
– Graankos met 2 % melk – Hoender en slaai/groente – Roosterbrood en kaas en 1 vrug
DAG 20 - __________________________________ O M A
– Gestoofde vrugte – 2 eiers en sampioene – Vrugteslaai
DAG 21 - __________________________________ O M A
– Yogurt en 1 vrug – Rooivleis en groente – 6 Provitas met kaas en 1 vrug
WEEK 4 DAG 22 - __________________________________ O M
– Vrugte – Vrugteslaai en Yogurt
DATUM: _________________
A
– Vrugte
DAG 23 - __________________________________ WEEG JOU – JY MOES NOU 8 KG VERLOOR HET O M A
DATUM: _________________
– Graankos – Hoender / Vis met groente/slaai – Sampioene en blaaislaai
DAG 24 - __________________________________ O M A
– Roosterbrood met 1 eier en tamatie – Pasta en dun sous – Dun sop met roosterbrood en marmite
DAG 25 - __________________________________ O M A
– Gestoofde vrugte – Groente – 3 Vrugtes
DAG 26 - __________________________________ O M A
– Yogurt – Vis en slaai/ groente – 1 Groente alleenlik
DAG 27 - __________________________________ O M A
– Gestoofde vrugte – 1 Aartappel en 1 groente – Sop, 1 sny roosterbrood met marmite (sonder smeer)
DAG 28 - __________________________________ O M A
– Graankos met 2% melk – Hoender en slaai/groente – 2 Gekookte eiers of omelet met tamatie en 1 sny roosterbrood (droog)
DAG 29 - __________________________________
DATUM: _________________
WEEG JOU, JY MOES NOG 1 KG VERLOOR HET!!! D.W.S. 10 KG AS JY NOG NIE REG IS NIE , BEGIN MAAR WEER VAN VOOR AF AS JY REG EN TEVREDE IS, MOENIE NOU OORBOORD GAAN NIE EET REG EN EET MATIG.